Skip to product information
1 of 1

Koos Kombuis Live @ Media24 | Kaapstad

Koos Kombuis Live @ Media24 | Kaapstad

Regular price R 220.00 ZAR
Regular price Sale price R 220.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

Kom geniet n aand saam met ons en die Suid Afrikaanse koning van Rock, anti apartheid aktivis en legende - Koos Kombuis.

Koos is n Afrikaanse musikant, skrywer en digter en sal julle die aand vermaak met stories en musiek. Hy het in die laat 1980's bekendheid verwerf as deel van die anti-establishment alternatiewe Afrikaanse musiekbeweging wat ’n hoogtepunt bereik het met die landwye toer Voëlvry.

Hy is onder andere bekend vir liedere soos Liza se klavier, Bicyle sonder n slot, Bomskok Babelas en Onder in my whiskyglas.

Donderdag, 7 Augustus 2025

GRONDVLOER STUDIO @ MEDIA24 | KAAPSTAD

R220 pp

Kos en drank te koop

Deure maak 17:30 oop en show begin 20:00

View full details