Skip to product information
1 of 5

RAAF KOFFIE COLAB

RAAF KOFFIE COLAB

Regular price R 180.00 ZAR
Regular price Sale price R 180.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Style
Grind

 

Koffie is nie net 'n ekstraksie uit die pit in die bloedrooi bessie aan die koffieboom nie. Koffie is die brandstof van die avontuurlustige, die vrygelatene, die een wat kies om 

nuuskierig in die wêreld rond te stap.
Koffie is 'n lewensstyl, 'n kuns, dit laat jou hoog vlieg op 

die vlerke van verbeelding... Kom klim op die RAAFtuig vol kafeïne en vlieg saam met ons, hoog bo alles van die algemene dag-tot-dag... 

Hierdie koffie versnit gaan vir jou geure van donkersjokolade met 'n vrugtigheid en gekarameliseerde bruinsuiker-nasmaak op die palet gee 

Daar is goud in die mond van die oggendengel Miskien is sy 'n wit raaf
Trek aan jou klere en sit op jou hoed Hierdie dag is vir die besige en die braaf Die dromers en die digters vergader Sonder geld en sonder goed
Met net die inspirasie van die oggend
Met krag en liefde en moed 

View full details